Genesis Carine  

Genesis 6

Increasing Corruption on Earth
Gen 6:1  And it happened, when men began to multiply on the face of the earth, and when daughters were born to them, 
Gen 6:2  the sons of God saw the daughters of men, that they were good. And they took wives for themselves from all whom they chose. 
Gen 6:3  And Jehovah said, My spirit shall not always strive with man, in his erring; he is flesh. Yet his days shall be a hundred and twenty years. 
Gen 6:4  There were giants in the earth in those days. And also after that, when the sons of God came in to the daughters of men, and they bore to them, they were mighty men who existed of old, men of renown. 
Gen 6:5  And Jehovah saw that the wickedness of man was great in the earth, and every imagination of the thoughts of his heart was only evil continually. 
Gen 6:6  And Jehovah repented that He had made man on the earth, and He was angry to His heart. 
Gen 6:7  And Jehovah said, I will destroy man whom I have created, from the face of the earth, both man, and beast, and the creeping thing, and the fowls of the air. For I repent that I have made them. 
Gen 6:8  But Noah found grace in the eyes of Jehovah. 
Noah and the Flood
Gen 6:9  These are the generations of Noah. Noah was a just man and perfect in his generations. Noah walked with God. 
Gen 6:10  And Noah fathered three sons, Shem, Ham, and Japheth. 
Gen 6:11  The earth also was corrupt before God, and the earth was filled with violence. 
Gen 6:12  And God looked upon the earth. And, behold, it was corrupted! For all flesh had corrupted its way upon the earth. 
Gen 6:13  And God said to Noah, The end of all flesh has come before Me, for the earth is filled with violence through them. And, behold, I will destroy them with the earth. 
Gen 6:14  Make an ark of cyprus timbers. You shall make rooms in the ark. And you shall pitch it inside and outside with pitch. 
Gen 6:15  And this is the way you shall make it. The length of the ark shall be three hundred cubits, the breadth of it shall be fifty cubits and its height thirty cubits. 
Gen 6:16  You shall make a window in the ark, and you shall finish it above to a cubit. And you shall set the door of the ark in the side of it. You shall make it with lower, second and third stories. 
Gen 6:17  And behold! I, even I, am bringing a flood of waters upon the earth in order to destroy all flesh (in which is the breath of life) from under the heavens. Everything which is in the earth shall die. 
Gen 6:18  But I will establish My covenant with you. And you shall come into the ark, you and your sons and your wife and your sons’ wives with you. 
Gen 6:19  And you shall bring into the ark two of every kind, of every living thing of all flesh, to keep them alive with you. They shall be male and female. 
Gen 6:20  Two of every kind shall come to you to keep them alive; of fowls after their kind, and of cattle after their kind, of every creeping thing of the earth after its kind. 
Gen 6:21  And take for yourself all food that is eaten, and you shall gather for yourself. And it shall be for food, for you and for them. 
Gen 6:22  Noah did so, according to all that God commanded him, so he did. 

Prayer

Noah

This one shall comfort us
Let me be a comfort to those around me
Noah found grace in the eyes of Jehovah
Let me find grace in Your eyes Lord
Noah was a just man and perfect in his generations
Let me be righteous and wholehearted Father
Noah walked with God
Let me walk with You
And Noah fathered three sons
Let me be fruitful

Noah did all that God commanded him
I want to be obedient Lord
And Noah went into the ark
I am in You Lord, as You are in me
And God remembered Noah
Remember me Father
And God spoke to Noah
Speak to me Lord
And Noah built an altar to Jehovah
I want to worship You Lord
And God blessed Noah
Bless me Lord

In Jesus’ name

Amen

Die verval van die mensdom
1Mettertyd het die mense op die aarde baie vermeerder. Daar is ook dogters vir hulle gebore. 2Die godeseuns het opgemerk hoe mooi die dogters van die mense was. Hulle het van hulle as vroue gekies. 3Toe sê die Here: “My gees sal nie vir altyd in die mensdom wees nie, want hulle is sterflik. Voortaan sal hulle leeftyd hoogstens 120 jaar wees.”
4In daardie tyd en ook daarna, was daar reuse op die aarde, want telkens wanneer die godeseuns gemeenskap met die vroue uit die menslike geslag gehad het, is kinders gebore wat helde geword het en wat in die ou legendes vermeld word.
5Die Here het die omvang van die boosheid van die mensdom op aarde raakgesien. Hy het opgemerk dat hulle gedagtes gedurig sleg was. 6Die Here was spyt dat Hy die mens op die aarde gemaak het. Dit het Hom diep bedroef. 7Daarom sê die Here: “Ek sal die mensheid wat Ek gemaak het heeltemal uitwis van die aarde. Saam met hulle sal Ek ook al die diere, klein en groot, asook die voëls vernietig, want Ek is spyt dat Ek hulle gemaak het.” 8Maar die Here was Noag goedgesind.
Die opdrag aan Noag
9Wat volg, is die geskiedenis van Noag. Noag was ’n opregte man, die enigste onberispelike persoon in daardie tyd. Hy het God se wil deurgaans uitgeleef en ’n noue verhouding met Hom gehad. 10Noag het drie seuns gehad, naamlik Sem, Gam en Jafet.
11Teen hierdie tyd was die aarde volgens die oordeel van God korrup en vol geweld. 12God het al hierdie korrupsie in die wêreld gesien. Oral waar Hy gekyk het, was daar geweld en bederf.
13Daarop sê God vir Noag: “Ek het besluit om alle lewende wesens te vernietig, want dis as gevolg van hulle dat die aarde vol geweld is. Ek gaan hulle almal verseker tot niet maak. 14Jy moet ’n groot ark van goferhout maak met verskillende vertrekke binne-in. Verseël dit binne en buite met teer. 15Dit moet 135 meter lank, 22,5 meter breed en 13,5 meter hoog wees. 16Voorsien dit van ’n dak waarvan die nok 45 sentimeter hoog is. Dit moet drie verdiepings hê en ’n deur aan die kant.
17“Let op! Ek gaan vloedwaters oor die aarde laat kom wat elke lewende wese onder die son sal uitwis. Alles op aarde sal doodgaan. 18Maar met jou sluit Ek ’n verbond. Jy, jou vrou, jou seuns en hulle vroue moet ingaan in die ark. 19Van elke soort dier moet jy ’n paar – ’n mannetjie en ’n wyfie – in die ark besorg sodat hulle saam met jou die vloed kan oorleef. 20Twee van elke soort voël en dier, klein en groot, sal na jou toe kom. Jy moet hulle in die ark aan die lewe hou. 21Maak seker dat jy genoeg kos inlaai vir jou gesin en vir al die diere.”
22Noag het presies gemaak soos God hom beveel het.

Gebed

Noag

Hierdie een sal ons troos
Laat my ‘n vertroosting wees vir diegene rondom my
Noag het genade in die oë van die Here gevind
Laat my genade vind in U oë Here
Noag was ‘n regverdige man en volmaak in sy geslagte
Laat my regverdig en heelhartig wees Vader
Noag het met God gewandel
Laat my saam met U stap
En Noag het drie seuns verwek
Laat my vrugbaar wees

Noag het alles gedoen wat God hom beveel het
Ek wil gehoorsaam wees Here
En Noag het in die ark ingegaan
Ek is in U Here, soos U in my is
En God het aan Noag gedink
Onthou my Vader
En God het met Noag gepraat
Praat met my Here
En Noag het ‘n altaar vir die HERE gebou
Ek wil U aanbid Here
En God het Noag geseën
Seën my Here

In Jesus naam

Amen

Verified by MonsterInsights