Genesis 2
The Seventh Day, God Rests
Gen 2:1 And the heavens and the earth were finished, and all the host of them.
Gen 2:2 And on the seventh day God ended His work which He had made. And He rested on the seventh day from all His work which He had made.
Gen 2:3 And God blessed the seventh day and sanctified it, because in it He had rested from all His work which God created to make.
The Creation of Man and Woman
Gen 2:4 These are the generations of the heavens and of the earth when they were created in the day that Jehovah God made the earth and the heavens.
Gen 2:5 And every shrub of the field was not yet on the earth, and every plant of the field had not yet sprung up, for Jehovah God had not caused it to rain upon the earth, and there was no man to till the ground.
Gen 2:6 But there went up from the earth a mist and watered all the face of the ground.
Gen 2:7 And Jehovah God formed man of the dust of the ground, and breathed into his nostrils the breath of life; and man became a living soul.
Gen 2:8 And Jehovah God planted a garden eastward in Eden. And there He put the man whom He had formed.
Gen 2:9 And out of the ground Jehovah God caused to grow every tree that is pleasant to the sight, and good for food. The tree of life also was in the middle of the garden, and the tree of knowledge of good and evil.
Gen 2:10 And a river went out of Eden to water the garden. And from there it was divided and became four heads.
Gen 2:11 The name of the first is Pishon; that is it which surrounds all the land of Havilah, where there is gold.
Gen 2:12 And the gold of that land is good. There is bdellium and the onyx stone.
Gen 2:13 And the name of the second river is Gihon; it is the one that surrounds the whole land of Cush.
Gen 2:14 And the name of the third river is Tigris; it is that which goes toward the east of Assyria. And the fourth river is Euphrates.
Gen 2:15 And Jehovah God took the man and put him into the garden of Eden to work it and keep it.
Gen 2:16 And Jehovah God commanded the man, saying, You may freely eat of every tree in the garden,
Gen 2:17 but you shall not eat of the tree of knowledge of good and evil. For in the day that you eat of it you shall surely die.
Gen 2:18 And Jehovah God said, It is not good that the man should be alone. I will make a helper suitable for him.
Gen 2:19 And out of the ground Jehovah God formed every animal of the field and every fowl of the air, and brought them to Adam to see what he would call them. And whatever Adam called each living creature, that was its name.
Gen 2:20 And Adam gave names to all the cattle, and to the birds of the air, and to every animal of the field. But there was not found a suitable helper for Adam.
Gen 2:21 And Jehovah God caused a deep sleep to fall on Adam, and he slept. And He took one of his ribs, and closed up the flesh underneath.
Gen 2:22 And Jehovah God made the rib (which He had taken from the man) into a woman. And He brought her to the man.
Gen 2:23 And Adam said, This is now bone of my bones and flesh of my flesh. She shall be called Woman because she was taken out of man.
Gen 2:24 Therefore shall a man leave his father and his mother, and shall cleave to his wife and they shall be one flesh.
Gen 2:25 And they were both naked, the man and his wife; and they were not ashamed.
Rest Prayer
How do I find Your rest, Father?
“You are to stand in the ways and see, and ask for the old paths where the good way is, and walk in it, and you shall find rest for your soul.”
Thank you Father!
Because You have been so generous to me, my soul can return to Your rest.
You have rescued my life from death, my eyes from tears and my feet from stumbling and falling.
I will walk in submissive wonder before You Lord
In Jesus’ name
Amen
1 So is die skepping van die hemel en die aarde en alles wat daarin is, voltooi. 2 Op die sewende dag was God klaar met alles wat Hy gemaak het en Hy het op die sewende dag na al sy werk gerus. 3 God het ook die sewende dag geseën. Hy het bepaal dat dit afgesonder moet word van die ander dae omdat Hy op daardie dag gerus het nadat Hy sy skeppingswerk gedoen het. 4 Dit is dan die geskiedenis van die skepping van die hemel en die aarde.
God maak die man en vrou
Toe die Here God die aarde en die hemel gemaak het, 5 was daar nog geen struike of groen gras op die aarde nie, want die Here God het dit nog nie laat reën nie. Daar was nog nie ’n mens wat die grond kon bewerk nie. 6 Maar water het uit die aarde opgeborrel en so is die grond natgemaak.
7 Toe vorm die Here God ’n menslike liggaam uit die stof van die aarde. Nadat Hy die asem van die lewe daarin geblaas het, het dit ’n lewende wese, die mens, geword.
8 Daarna het die Here God ’n tuin in Eden in die ooste geplant. Hy het die mens wat Hy geskape het daarin laat woon. 9 Die Here God het ook verskillende soorte bome uit die grond laat opkom. Dit was mooi bome met heerlike vrugte. Die boom van die lewe het Hy in die middel van die tuin geplant en ook die boom van kennis van wat reg en verkeerd is.
10 ’n Rivier wat in Eden ontspring het, het water na die tuin gebring en daar in vier strome verdeel. 11 Die een, die Pison, loop om die hele land Gawila. Dis die plek wat ryk is aan goud. 12 Die goud is van hoogstaande gehalte en daar is ook balsem en oniks. 13 Die tweede, die Gihon, vloei om die hele land Kus. 14 Die derde een, die Tigris, loop oos van Assirië verby. Die vierde is die Eufraat.
15 Die Here God het die mens in die Tuin van Eden aangestel om dit te bewerk en te versorg. 16 Maar die Here God het hom gewaarsku: “Jy is vry om van enige boom in die tuin te eet, 17 maar van die boom van kennis van reg en verkeerd mag jy nie eet nie. As jy daarvan eet, sal jy beslis sterf.”
18 Daarna sê die Here God: “Dis nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom ’n metgesel maak, een soos hy.”
19 Toe het die Here God uit die grond al die verskillende soorte diere en voëls gevorm. Daarop neem Hy hulle na die mens toe om te sien wat hy hulle sou noem. En die mens het vir elkeen ’n naam gegee, 20 vir al die mak diere, die voëls en wilde diere. Hy kon egter onder hulle nie een kry wat soos hy is en vir hom ’n metgesel kon wees nie.
21 Toe het die Here God die mens baie diep laat slaap. Terwyl hy slaap, vat Hy een van die mens se ribbebene en vul die plek weer op met vleis. 22 Van die ribbebeen maak die Here God toe ’n vrou en bring haar na die mens toe.
23 “Uiteindelik is dit die regte metgesel!” sê die mens. “Sy is regtig deel van my. Sy sal ‘vrou’ genoem word, want sy is uit die man geneem.” 24 Dit verklaar waarom ’n man van sy pa en ma weggaan, saam met sy vrou lewe en hulle dan soos een mens word.
25 Alhoewel die mens en sy vrou sonder klere was, was hulle nie skaam vir mekaar nie.
Gebed vir Rus
Hoe vind ek U rus, Here my God?
“Staan by die paaie en kyk. Vra na die ou paaie. Vra na die beste pad en volg dit, want julle sal daar ware rus vind.”
Dankie Vader!
Omdat u so goedhartig was teenoor my kan my siel na U rus terug keer. U het my lewe gered van die dood, my oë van trane en my voete van struikel en val.
Ek sal in onderdanige verwondering voor U wandel.
In Jesus naam
Amen