Genesis Carine  

Genesis 11

The Tower of Babel
Gen 11:1  And the whole earth was of one language and of one speech. 
Gen 11:2  And it happened, as they traveled from the east, they found a plain in the land of Shinar. And they lived there. 
Gen 11:3  And they said to one another, Come, let us make brick and burn them thoroughly. And they had brick for stone, and they had asphalt for mortar. 
Gen 11:4  And they said, Come, let us build us a city and a tower, and its top in the heavens. And let us make a name for ourselves, lest we be scattered upon the face of the whole earth. 
Gen 11:5  And Jehovah came down to see the city and the tower which the sons of Adam had built. 
Gen 11:6  And Jehovah said, Behold! The people is one and they all have one language. And this they begin to do. And now nothing which they have imagined to do will be restrained from them. 
Gen 11:7  Come, let Us go down and there confuse their language, so that they cannot understand one another’s speech. 
Gen 11:8  So Jehovah scattered them abroad from that place upon the face of all the earth. And they quit building the city. 
Gen 11:9  Therefore the name of it is called Babel; because Jehovah confused the language of all the earth there. And from there Jehovah scattered them abroad on the face of all the earth. 
Shem’s Descendants
Gen 11:10  These are the generations of Shem. Shem was a hundred years old and fathered Arpachshad two years after the flood. 
Gen 11:11  And after he fathered Arpachshad, Shem lived five hundred years. And he fathered sons and daughters. 
Gen 11:12  And Arpachshad lived thirty-five years and fathered Salah. 
Gen 11:13  And after he fathered Salah, Arpachshad lived four hundred and three years. And he fathered sons and daughters. 
Gen 11:14  And Salah lived thirty years and fathered Eber. 
Gen 11:15  And after he fathered Eber, Salah lived four hundred and three years. And he fathered sons and daughters. 
Gen 11:16  And Eber lived thirty-four years and fathered Peleg. 
Gen 11:17  And after he fathered Peleg, Eber lived four hundred and thirty years. And he fathered sons and daughters. 
Gen 11:18  And Peleg lived thirty years and fathered Reu. 
Gen 11:19  After he fathered Reu, Peleg lived two hundred and nine years. And he fathered sons and daughters. 
Gen 11:20  And Reu lived thirty-two years and fathered Serug. 
Gen 11:21  And after he fathered Serug, Reu lived two hundred and seven years. And he fathered sons and daughters. 
Gen 11:22  And Serug lived thirty years and fathered Nahor. 
Gen 11:23  And after he fathered Nahor, Serug lived two hundred years. And he fathered sons and daughters. 
Gen 11:24  And Nahor lived twenty-nine years and fathered Terah. 
Gen 11:25  And after he fathered Terah, Nahor lived a hundred and nineteen years. And he fathered sons and daughters. 
Gen 11:26  And Terah lived seventy years and fathered Abram, Nahor and Haran. 
Terah’s Descendants
Gen 11:27  Now these are the generations of Terah: Terah fathered Abram, Nahor and Haran. And Haran fathered Lot. 
Gen 11:28  And Haran died before his father Terah in the land of his birth, in Ur of the Chaldeans. 
Gen 11:29  And Abram and Nahor took wives for themselves. The name of Abram’s wife was Sarai. And the name of Nahor’s wife, Milcah, the daughter of Haran, the father of Milcah, and the father of Iscah. 
Gen 11:30  But Sarai was barren. She had no child. 
Gen 11:31  And Terah took Abram his son, and Lot, the son of Haran, his son’s son, and Sarai his daughter-in-law, his son Abram’s wife. And he went forth with them from Ur of the Chaldees, to go into the land of Canaan. And they came to Haran and lived there. 
Gen 11:32  And the days of Terah were two hundred and five years. And Terah died in Haran. 

Prayer – Confusion

Lord my God, You are not the author of confusion, but of Peace
Let me have a sound mind
Help me stay alert and self-controlled, so that I can pray

Let me be so familiar with Your Peace
That it will be easy to discern when the enemy comes to confuse
For where envying and strife are, there is confusion and every foul deed

I treasure Your Word in my heart
Revive me, so that I can keep it
I cling to your instruction
Give me understanding for the Truth
So that I won’t be confused when confronted with a lie

In Jesus’ name

Amen

Babel
1Daar was ’n tyd toe die hele wêreld net een taal gepraat het en dieselfde woorde gebruik het. 2Soos wat die mense se woongebied ooswaarts uitgebrei het, het hulle op ’n vlakte in die land Sinar afgekom en daar gaan woon.
3Na ’n tyd het hulle vir mekaar gesê: “Kom ons maak stene wat goed gebak is.”
Hulle gebruik toe stene in plaas van klippe en asfalt in plaas van klei.
4“Kom,” sê hulle, “laat ons vir onsself roem verwerf en ’n stad bou met ’n toring wat aan die hemel raak. Dit sal ons bymekaarhou en keer dat ons oor die hele aarde verstrooi word.”
5Die Here het toe afgekom om te kom kyk na die stad en sy toring wat die mense besig was om te bou. 6“Nou kyk,” sê Hy, “as hulle, omdat hulle een taal praat, reeds aan die begin sulke dinge kan regkry, dink net wat sal hulle later kan doen. Niks sal meer vir hulle onmoontlik wees nie! 7Kom, laat Ons afgaan en hulle verskillende tale laat praat sodat hulle mekaar nie kan verstaan nie.”
8Op hierdie manier het die Here hulle van daar af oor die aarde versprei.
Dit was ook die einde van hulle bouprojek van die stad. 9Dit is dan ook hoekom die stad Babel genoem is, want dis waar die Here die mense se taal verwar het sodat hulle oor die aarde versprei het.
Vanaf Sem tot Abram
10Hier volg die lys van Sem se nageslag.
Toe Sem 100 jaar oud was, is sy seun Arpaksad gebore. Dit was twee jaar na die vloed. 11Ná die geboorte van Arpaksad het Sem nog 500 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad.
12Toe Arpaksad 35 jaar oud was, is sy seun Selag gebore. 13Ná die geboorte van Selag het Arpaksad nog 403 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad.
14Toe Selag 30 jaar oud was, is sy seun Heber gebore. 15Ná die geboorte van Heber het Selag nog 403 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad.
16Toe Heber 34 jaar oud was, is sy seun Peleg gebore. 17Ná die geboorte van Peleg het Heber nog 430 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad.
18Toe Peleg 30 jaar oud was, is sy seun Reü gebore. 19Ná die geboorte van Reü het Peleg nog 209 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad.
20Toe Reü 32 jaar oud was, is sy seun Serug gebore. 21Ná die geboorte van Serug het Reü nog 207 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad.
22Toe Serug 30 jaar oud was, is sy seun Nahor gebore. 23Ná die geboorte van Nahor het Serug nog 200 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad.
24Toe Nahor 29 jaar oud was, is sy seun Tera gebore. 25Ná die geboorte van Tera het Nahor nog 119 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad.
26Toe Tera 70 jaar oud was, het hy die pa van Abram, Nahor en Haran geword.
Tera se gesin
27Wat volg, is die weergawe van Tera se familie. Tera was die pa van Abram, Nahor en Haran. Haran het ’n seun gehad met die naam Lot. 28Maar Haran het jonk gesterf in sy geboorteplek, Ur van die Galdeërs. Hy is oorleef deur sy pa Tera. 29Intussen het Abram met Sarai getrou en sy broer Nahor met Milka, die dogter van hulle broer Haran. (Milka het ook nog ’n suster met die naam Jiska gehad.) 30Sarai was onvrugbaar; sy het geen kinders gehad nie.
31Tera het sy seun Abram, sy skoondogter Sarai en sy kleinseun Lot (Haran se seun) geneem en uit Ur van die Galdeërs vertrek om na die land Kanaän toe te gaan. Maar hulle het in die dorp Haran oorgebly en hulle daar gevestig. 32Tera het 205 jaar gelewe en is dood terwyl hulle nog by Haran was.

Gebed – Verwarring

Here my God, U is nie die outeur van verwarring nie, maar van Vrede
Laat ek ‘n gesonde verstand hê
Help my om waaksaam en selfbeheersd te bly, sodat ek kan bid

Laat my so vertroud wees met U Vrede
Dat dit maklik sal wees om te onderskei wanneer die vyand verwarring kom saai
Want waar afguns en twis is, daar is verwarring en elke smerige daad

Ek bêre U Woord in my hart
Bring herlewing in my, sodat ek dit kan behou
Ek klou aan U onderrig
Gee my begrip vir die Waarheid
Sodat ek nie verward sal wees as ek met ‘n leuen gekonfronteer word nie

In Jesus naam

Amen

Verified by MonsterInsights