Genesis Carine  

Genesis 9

Gen 9:1  And God blessed Noah and his sons. And He said to them, Be fruitful and multiply, and fill the earth. 
Gen 9:2  And the fear of you and the dread of you shall be upon the animals of the earth, and upon every bird of the air, upon all that moves on the earth, and upon all the fish of the sea. Into your hand they are delivered. 
Gen 9:3  Every moving thing that lives shall be food for you. I have given you all things, even as the green herb. 
Gen 9:4  But you shall not eat of flesh with the life in it, or the blood of it. 
Gen 9:5  and surely the blood of your lives will I require. At the hand of every animal will I require it, and at the hand of man. At the hand of every man’s brother will I require the life of man. 
Gen 9:6  Whoever sheds man’s blood, his blood shall be shed by man; for He made man in the image of God. 
Gen 9:7  And you be fruitful and multiply. Bring forth abundantly in the earth, and increase in it. 
Gen 9:8  And God spoke to Noah, and to his sons with him, saying, 
Gen 9:9  Behold! I, even I, establish My covenant with you, and with your seed after you; 
Gen 9:10  and with every living creature that is with you, of the birds, of the cattle, and of every animal of the earth with you; from all that go out from the ark, to every animal of the earth. 
Gen 9:11  And I will establish My covenant with you. Neither shall all flesh be cut off any more by the waters of a flood. Neither shall there any more be a flood to destroy the earth. 
Gen 9:12  And God said, This is the token of the covenant which I make between Me and you and every living creature with you, for everlasting generations: 
Gen 9:13  I set my rainbow in the cloud. And it shall be a token of a covenant between Me and the earth. 
Gen 9:14  And it shall be, when I bring a cloud over the earth, that the rainbow shall be seen in the cloud. 
Gen 9:15  And I will remember My covenant which is between Me and you and every living creature of all flesh; and the waters shall no more become a flood to destroy all flesh. 
Gen 9:16  And the rainbow shall be in the cloud. And I will look upon it that I may remember the everlasting covenant between God and every living creature of all flesh that is upon the earth. 
Gen 9:17  And God said to Noah, This is the token of the covenant which I have established between Me and all flesh that is upon the earth. 
Noah’s Descendants
Gen 9:18  And the sons of Noah that went out of the ark were Shem, Ham, and Japheth. And Ham is the father of Canaan. 
Gen 9:19  These are the three sons of Noah, and the whole earth was overspread from them. 
Gen 9:20  And Noah began to be a husbandman. And he planted a vineyard. 
Gen 9:21  And he drank of the wine and was drunk. And he was uncovered inside his tent. 
Gen 9:22  And Ham, the father of Canaan, saw the nakedness of his father, and told his two brothers outside. 
Gen 9:23  And Shem and Japheth took a garment and laid it upon both their shoulders. And they went backwards and covered the nakedness of their father. And their faces were backwards, and they did not see their father’s nakedness. 
Gen 9:24  And Noah awoke from his wine, and came to know what his younger son had done to him. 
Gen 9:25  And he said, Cursed be Canaan. He shall be a servant of servants to his brothers. 
Gen 9:26  And he said, Blessed be Jehovah, the God of Shem, and Canaan shall be his servant. 
Gen 9:27  God shall enlarge Japheth, and he shall dwell in the tents of Shem. And Canaan shall be their servant. 
Gen 9:28  And Noah lived three hundred and fifty years after the flood. 
Gen 9:29  And all the days of Noah were nine hundred and fifty years. And he died. 

Prayer

Lord, thank you for the rainbow
The token of the covenant between You and earth
A symbol of peace
A symbol of righteousness filled with blessing and promise
A promise never to be destroyed by a flood again
A symbol of reconciliation between You and man
Thank you that we can approach You as a God of covenant
Looking at your perfect colours You remind us
That we are spiritual beings with earthly callings
Heavenly Father, help me to implement mine

In Jesus’ name

Amen

1God het Noag en sy seuns geseën en vir hulle gesê: “Julle moet meer word deur baie kinders te hê en so die aarde te vul. 2Al die diere, groot en klein, asook al die voëls en visse sal vir julle bang wees. Ek stel hulle tot julle beskikking. 3Benewens die groen plante mag julle hulle ook eet. 4Maar geen dier mag geëet word sonder dat die lewensbloed eers uitgeloop het nie. 5Wanneer ’n mens doodgemaak word, eis Ek rekenskap, of dit nou ’n dier is of ’n medemens wat dit veroorsaak. Elkeen wat sy medemens doodmaak, moet met die dood gestraf word. 6Iemand wat ’n mens doodmaak, moet beslis self ook doodgemaak word omdat God die mens na sy beeld gemaak het. 7Soos reeds gesê, moet julle meer word deur baie kinders te hê sodat julle die aarde kan vul.”
8God het met Noag en sy seuns gepraat: 9“Ek sluit ’n verbond met julle en julle nageslag, 10asook met die diere wat saam met julle is: die voëls en mak diere en wilde diere, met almal wat uit die ark gekom het. 11Ek onderneem dat Ek nooit weer ’n vloed sal stuur om alles wat lewe dood te maak en die aarde te verwoes nie.”
12God het bygevoeg: “Om dit te bevestig, gee Ek aan julle en alle lewende wesens ’n teken van hierdie onderneming wat vir altyd sal geld. 13Die reënboog wat Ek in die wolke gesit het, sal die teken wees van hierdie blywende ooreenkoms met die aarde. 14Wanneer Ek die wolke in die lug laat saampak en die reënboog verskyn, 15sal dit My herinner aan my verbond met julle en alle lewende wesens dat daar nooit weer ’n vloed sal wees wat alle lewe vernietig nie.
16“Sodra Ek die reënboog in die wolke sien, sal Ek herinner word aan die blywende verbond tussen My en alle lewende wesens op aarde.”
17God het dit vir Noag herhaal: “Dit is die teken van my verbond wat Ek met alle lewende wesens op aarde aangegaan het.”
Noag en sy seuns
18Sem, Gam (die pa van Kanaän) en Jafet, die drie seuns van Noag, het saam met hulle pa uit die ark gekom. 19Al die mense in die wêreld stam af van hierdie drie seuns.
20Ná die vloed het Noag die grond bewerk en ’n wingerd geplant.
21Op ’n dag het Noag van die wyn gedrink wat hy gemaak het, dronk geword en sonder klere in sy tent gelê. 22Gam, Kanaän se pa, het dit gesien en buite vir sy broers gaan vertel. 23Sem en Jafet vat toe ’n kledingstuk en hou dit agter hulle skouers, loop agteruit in die tent en bedek hulle pa. Hulle het nie agtertoe gekyk nie omdat hulle nie hulle pa in daardie toestand wou sien nie.
24Toe Noag weer nugter was, kom hy agter wat sy jongste seun gedoen het 25en sê:
“Vervloek is Kanaän!
Hy sal die slaaf wees
van die slawe van sy broers.”
26Noag sê ook:
“Prys die Here,
die God van Sem!
Kanaän sal Sem se slaaf wees.
27God sal vir Jafet ruimte gee
om in te woon,
en ook vrede met Sem;
en Kanaän sal ook
sy slaaf wees.”
28Ná die vloed het Noag nog 350 jaar gelewe. 29Hy was 950 jaar oud toe hy dood is.

Gebed

Here, dankie vir die reënboog
Die teken van die verbond tussen U en die aarde
‘n Simbool van vrede
‘n Simbool van geregtigheid gevul met seën en belofte
‘n Belofte om nooit weer deur ‘n vloed vernietig te word nie
‘n Simbool van versoening tussen U en die mens
Dankie dat ons U kan nader as ‘n God van verbond
Wanneer ek kyk na U perfekte kleure, herinner U ons
Dat ons geestelike wesens is met aardse roepings
Hemelse Vader, help my om myne uit te leef

In Jesus naam

Amen

Verified by MonsterInsights