Genesis Carine  

Genesis 7

Gen 7:1  And Jehovah said to Noah, You and all your house come into the ark, for I have seen you righteous before Me in this generation. 
Gen 7:2  You shall take with you every clean animal by sevens, the male and female. And take two of the animals that are not clean, the male and female. 
Gen 7:3  Also take of the fowls of the air by sevens, the male and the female, to keep seed alive upon the face of all the earth. 
Gen 7:4  For in seven more days I will cause it to rain upon the earth forty days and forty nights. And I will destroy from off the face of the earth every living thing that I have made. 
Gen 7:5  And Noah did according to all that Jehovah commanded him. 
Gen 7:6  And Noah was six hundred years old when the flood of waters was upon the earth. 
Gen 7:7  And Noah went in. And his sons and his wife and his sons’ wives went in with him into the ark, because of the waters of the flood. 
Gen 7:8  Of the clean animals, and of the animals that were not clean, and of the fowls, and of everything that creeps on the earth, 
Gen 7:9  two by two they went in to Noah into the ark, male and female, as God had commanded Noah. 
Gen 7:10  And it happened after seven days that the waters of the flood came into being on the earth. 
Gen 7:11  In the six hundredth year of Noah’s life, in the second month, in the seventeenth day of the month, in this day all the fountains of the great deep were broken up, and the windows of the heavens were opened up. 
Gen 7:12  And the rain was upon the earth forty days and forty nights. 
Gen 7:13  In this same day, Noah and Shem and Ham and Japheth, the sons of Noah, and Noah’s wife, and the three wives of his sons with them, entered into the ark. 
Gen 7:14  They went in, and every animal after its kind, and all the cattle after their kind, and every creeping thing that creeps upon the earth after its kind, and every fowl after its kind, every bird of every sort. 
Gen 7:15  And they went in to Noah into the ark, two and two of all flesh, in which is the breath of life. 
Gen 7:16  And they that entered, went in male and female of all flesh, as God had commanded him. And Jehovah shut him in. 
Gen 7:17  And the flood was upon the earth forty days. And the waters increased and bore up the ark, and it was lifted up above the earth. 
Gen 7:18  And the waters prevailed and were increased greatly upon the earth. And the ark floated upon the face of the waters. 
Gen 7:19  And the waters prevailed exceedingly upon the earth. And all the high hills that were under the whole heaven were covered. 
Gen 7:20  The waters prevailed fifteen cubits upward, and the mountains were covered. 
Gen 7:21  And all flesh that moved upon the face of the earth died, of birds, of cattle, of animal, and of every creeping thing that creeps upon the earth; and every man, 
Gen 7:22  all who breathed the breath of life, of all that was in the dry land, died. 
Gen 7:23  And every living thing which was on the face of the earth was destroyed, from man to cattle, and to the creeping things, and the fowls of the heavens. And they were destroyed from the earth, and only Noah was left, and those that were with him in the ark. 
Gen 7:24  And the waters prevailed upon the earth a hundred and fifty days. 

Prayer – Refuge

Come into the ark…

O Jehovah,
You are a stronghold to the poor
A stronghold to the needy in his distress
A refuge from the storm
And underneath are the everlasting arms
God, Your way is perfect
How precious is Your loving-kindness, O God!
The sons of men take refuge under the shadow of Your wing

Be a rock of refuge for me, to which I may always go
You have commanded to save me
For You are my Rock and my Fortress
In You will I trust
You are my Shield
And the Horn of my salvation
My High Tower
My Refuge
My Savior.

In Jesus’ name

Amen

Die vloedwaters oordek die aarde
1Die Here het vir Noag gesê: “Jy en jou gesin moet in die ark ingaan, want onder al die mense op die aarde is dit jy alleen wat opreg lewe. 2Jy moet ook sewe mannetjies en sewe wyfies van elke diersoort wat Ek goedgekeur het as geskik om te eet en te offer saamvat. Neem ook een mannetjie en een wyfie uit elk van die ander diersoorte. 3So ook moet jy sewe mannetjies en sewe wyfies van elke voëlsoort neem om hulle voortplanting op die aarde te verseker. 4Oor sewe dae sal Ek dit vir 40 dae en 40 nagte aanmekaar laat reën sodat alles wat Ek geskep het, van die aarde uitgewis word.”
5Noag het die opdrag van die Here uitgevoer. 6Hy was 600 jaar oud toe die vloed begin het. 7Hy, sy vrou, sy seuns en hulle vroue het aan boord gegaan om die vloed te oorleef. 8Saam met hulle was daar diere van alle soorte: dié wat geëet en vir offers gebruik kon word, dié wat nie daarvoor goedgekeur was nie, asook van al die voëls en ander klein diertjies wat op die aarde kruip. 9Hulle het in pare, mannetjies en wyfies, na Noag by die ark gekom net soos God vir Noag beveel het. 10’n Week later het die groot vloed losgebreek en die aarde oordek.
11Op die sewentiende dag van die tweede maand, tydens Noag se seshonderdste jaar, het die onderaardse waters oopgebars. Die reën het ook in strome begin neerstort 12vir 40 dae en nagte aanmekaar. 13Op daardie selfde dag het Noag en sy vrou, saam met sy seuns, Sem, Gam en Jafet, asook hulle vroue, aan boord gegaan. 14Saam met hulle op die ark was daar mak diere, wilde diere, klein kruipende diere, voëls en vlieënde insekte van alle soorte. 15Van alles wat leef, het twee-twee saam met Noag op die ark gegaan. 16Dit was mannetjies en wyfies soos God beveel het. Toe het die Here die deur van die ark agter hulle toegesluit.
17Dit het 40 dae lank gereën en soos die waters vermeerder het, het dit die ark hoog bokant die grond opgelig. 18Die water het al meer geword en al hoër gestyg en die ark het daarop begin dryf. 19Die water het selfs so hoog gestyg dat die hoogste berge op die aarde onder water was. 20Die water het tot byna sewe meter bokant die hoogste berg gestyg. 21Alles wat op die aarde lewe, het vergaan – die voëls, mak diere, wilde diere, die klein kruipende diere en al die mense. 22Alles wat asemhaal op die droë grond het doodgegaan. 23Elke lewende wese op die aarde is uitgewis – mense, groot en klein diere en voëls. Hulle is almal dood. Net Noag en hulle wat saam met hom in die ark was, het oorleef. 24Die aarde was 150 dae lank onder water.

Gebed – Toevlug

Kom in die ark in…

O Here my God,
U is ‘n vesting vir die armes
‘n Vesting vir die behoeftige in sy nood
‘n Toevlug teen die storm
En onder ons is die ewige arms
God, U pad is perfek
Hoe kosbaar is u goedertierenheid, o God!
Ons mensekinders skuil onder die skadu van U vlerke

Wees vir my ‘n rots van toevlug waarheen ek altyd kan gaan
U het beveel om my te red
Want U is my Rots en my Vesting
Op U sal ek vertrou
U is my Skild
My magtige Redder
My veilige Vesting
My Toevlug
My Verlosser

In Jesus naam

Amen

Verified by MonsterInsights