Genesis Carine  

Genesis 10

Nations Descended from Noah
Gen 10:1  Now these are the generations of the sons of Noah, Shem, Ham, and Japheth. And sons were born to them after the flood. 
Gen 10:2  The sons of Japheth: Gomer and Magog and Madai and Javan and Tubal and Meshech and Tiras. 
Gen 10:3  And the sons of Gomer: Ashkenaz and Riphath and Togarmah. 
Gen 10:4  And the sons of Javan: Elishah and Tarshish and Kittim and Dodanim. 
Gen 10:5  By these were the coasts of the nations divided in their lands, every one after his tongue, after their families, in their nations. 
Gen 10:6  And the sons of Ham: Cush and Mizraim and Phut and Canaan. 
Gen 10:7  And the sons of Cush: Seba and Havilah and Sabtah and Raamah and Sabtecha. And the sons of Raamah: Sheba and Dedan. 
Gen 10:8  And Cush fathered Nimrod. He began to be a mighty one in the earth. 
Gen 10:9  He was a mighty hunter before Jehovah. Therefore it is said, Even as Nimrod the mighty hunter before Jehovah. 
Gen 10:10  And the beginning of his kingdom was Babel, and Erech, and Accad, and Calneh, in the land of Shinar. 
Gen 10:11  Out of that land he went forth to Asshur. And he built Nineveh, and the city Rehoboth, and Calah, 
Gen 10:12  and Resen between Nineveh and Calah, which is a great city. 
Gen 10:13  And Mizraim fathered Ludim and Anamim and Lehabim and Naphtuhim, 
Gen 10:14  and Pathrusim and Casluhim (from whom came the Philistines) and Caphtorim. 
Gen 10:15  And Canaan fathered Sidon, his first-born, and Heth, 
Gen 10:16  and the Jebusite and the Amorite, and the Girgashite, 
Gen 10:17  and the Hivite, and the Arkite, and the Sinite, 
Gen 10:18  and the Arvadite, and the Zemarite, and the Hamathite. And afterward the families of the Canaanites were spread abroad. 
Gen 10:19  And the border of the Canaanites was from Sidon (as you come to Gerar) to Gaza, as you go in towards Sodom and Gomorrah and Admah and Zeboim, even to Lasha. 
Gen 10:20  These were the sons of Ham, after their families, after their tongues, in their countries, and in their nations. 
Gen 10:21  And to Shem were born, even him, the father of all the sons of Eber, the brother of Japheth the elder. 
Gen 10:22  The sons of Shem: Elam and Asshur and Arpachshad and Lud and Aram. 
Gen 10:23  And the sons of Aram: Uz and Hul and Gether and Mash, 
Gen 10:24  And Arpachshad fathered Salah; and Salah fathered Eber. 
Gen 10:25  And two sons were born to Eber. The name of the one was Peleg, for in his days the earth was divided. And his brother’s name was Joktan. 
Gen 10:26  And Joktan fathered Almodad and Sheleph and Hazarmaveth and Jerah, 
Gen 10:27  and Hadoram and Uzal and Diklah, 
Gen 10:28  and Obal and Abimael and Sheba, 
Gen 10:29  and Ophir and Havilah, and Jobab. All these were the sons of Joktan. 
Gen 10:30  And their dwelling was from Mesha, as you go to Sephar, a mountain of the east. 
Gen 10:31  These are the sons of Shem, after their families, after their tongues, in their lands, and after their nations. 
Gen 10:32  These are the families of the sons of Noah, after their generations, in their nations. And from these were the nations divided in the earth after the flood.

Prayer

Lord You say: ”Do you suppose that I have come to give peace on earth? I tell you, no, but rather division.

My prayer today is:
Let me stand divided against sin
Let me stand divided against pride
Let me stand divided against injustice
Let me stand divided against unrighteousness
Let me stand divided against cowardice
Let me stand divided against evil
Let me stand divided against unkindness
Let me stand divided against fear
Let me stand divided against bitterness
Let me stand divided against hatred
Let me stand divided against unforgiveness

In Jesus’ name

Amen


1Die volgende is ’n lys van die nakomelinge van Noag se drie seuns, Sem, Gam en Jafet, ná die vloed.
Die nakomelinge van Jafet
2Die nageslag van Jafet was Gomer, Magog, die Mediërs, die Grieke, Tubal, Mesek en Tiras.
3Die nageslag van Gomer was Askenas, Rifat en Togarma.
4Die nageslag van die Grieke was Elisa, Tarsis, die Kittiërs en die Rodaners.
5Hulle nageslag het seevaarders in verskillende lande geword. Elke stam het sy eie taal gehad.
Die nakomelinge van Gam
6Die nageslag van Gam was Kus, Egipte, Put en Kanaän.
7Die nageslag van Kus was Seba, Gawila, Sabta, Rama en Sabteka. Die nageslag van Rama was Skeba en Dedan.
8Een van Kus se nakomelinge was Nimrod, die eerste krygsman op aarde. 9Hy was ’n voortreflike jagter voor die Here. Sy naam het soos ’n spreekwoord geword en mense het gesê: “Soos Nimrod, die beroemde jagter voor die Here.”
10Met die stede Babel, Erek, Akkad en Kalne het hy die grondslag vir sy ryk in Sinar gelê. 11Daarvandaan het hy sy ryk na Assirië toe uitgebrei. Daar het hy Nineve, Regobot-Ir en Kalag gebou.
12Tussen Nineve en Kalag het hy ook Resen, wat ’n groot stad was, gebou.
13Egipte was die voorvader van die Ludeërs, Anammers, Lehabeërs, Naftoagiete, 14Patrosane, Kaslugiete en Kaftoriete uit wie die Filistyne afgestam het.
15Kanaän se oudste seun was Sidon, die voorvader van die Sidoniërs. Kanaän was ook die voorvader van die Hetiete, 16Jebusiete, Amoriete, Girgasiete, 17Hewiete, Erekiete, Siniete, 18Arwadters, Semariërs en Hamatiete. 19Mettertyd het stamme van die Kanaäniete versprei en het die grense vanaf Sidon tot by Gasa gestrek op pad na Gerar toe en in die rigting van Sodom, Gomorra, Adma en Sebojim, by Lesa.
20Dit was die nakomelinge van Gam, aangedui volgens hulle stamme, tale, onderskeie gebiede en nasies.
Die nakomelinge van Sem
21Vir Sem, wie se ouer broer Jafet was, is daar ook kinders gebore. Sem was die voorvader van die Hebreërs. 22Sem se nageslag was Elam, Assur, Arpaksad, Lud en Aram.
23Die nakomelinge van Aram was Us, Gul, Geter en Mas.
24Arpaksad was die voorvader van Selag en Selag was die voorvader van Heber. 25Heber het twee seuns gehad. Die eerste was Peleg (“verdeling”), want in daardie tyd is die mense verdeel en het hulle oor die aarde versprei. Sy broer se naam was Joktan.
26Joktan was die voorvader van Almodad, Selef, Gasarmawet, Jerag, 27Hadoram, Usal, Dikla, 28Obal, Abimael, Skeba, 29Ofir, Gawila en Jobab. 30Die nakomelinge van Joktan het gewoon in die gebied vanaf Mesa na die oostelike heuwels van Sefar.
31Dit was die nakomelinge van Sem, aangedui volgens hulle stamme, tale, onderskeie gebiede en nasies.
32Dit is die geskiedenis oor die afstammelinge van Noag se seuns, aangedui volgens hulle afstamming en onderskeie nasies.
Dit is die stamme waaruit die nasies wat ná die vloed oor die aarde versprei het, afkomstig was.

Gebed

Here U sê: “Dink julle dat Ek gekom het om vrede op aarde te gee? Ek sê vir julle, nee, maar eerder verdeeldheid.

My gebed vandag is:
Laat my verdeeld staan ​​teen sonde
Laat my verdeeld staan ​​teen trots
Laat my verdeeld staan ​​teen onreg
Laat my verdeeld staan ​​teen ongeregtigheid
Laat my verdeeld staan ​​teen lafhartigheid
Laat my verdeeld staan ​​teen die bose
Laat my verdeeld staan ​​teen onvriendelikheid
Laat my verdeeld staan ​​teen vrees
Laat my verdeeld staan ​​teen bitterheid
Laat my verdeeld staan ​​teen haat
Laat my verdeeld staan ​​teen onvergewensgesindheid

In Jesus naam

Amen

Verified by MonsterInsights